|
Tuisblad Werfnavigasie |
GEREFORMEERDE KERK: BOKSBURG-SUIDVISIE EN MISSIE |
Visie: |
'n Gemeente aan die werk, almal altyd biddend, Christus gerig, gemeente-gerig en na buite gerig |
|  Ef. 5:15-16: Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. | |
| Kol 4:5: Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit. |
Missie: |
Om God te aanbid en om almal te alle tye, en oral, die Woord suiwer te verkondig vanuit 'n liefdesgemeenskap |