Werfnavigasie Roetekaarte

GEREFORMEERDE KERK: BOKSBURG-SUID

ROETE-AANWYSINGS

Vanaf Potchefstroom:

  1. Volg roete R29 (N12) na Johannesburg
  2. Word N1 wanneer dit kombineer met pad vanaf Bloemfontein (voor JHB)
  3. Bly op Witbank/Springs pad. Ignoreer Pretoria/JHB afdraai
  4. Gaan verby die volgende afritte :-
  5. Met Alberton aan die regterkant swaai die pad links en word twee paaie:-
  6. Hierdie pad skakel in met ander paaie wat vanaf JHB kom en word nou die N3.
  7. Beweeg na linkerbaan na Springs (N17). Die ander pad gaan na Heidelberg/Durban
  8. Gaan deur Tolhek (R2.00)
  9. Gaan verby afrit na Wadeville/Germiston
  10. Volgende afrit is Mapleton/Boksburg. (Verwys ook gerus na die kaart wat die roete na die kerkgebou vanaf hierdie afrit aandui.)
    1. Neem afrit en dan glybaan na links (daar is n robot). Dit is Rondebultweg.
    2. Beweeg oor na regterbaan. Daar is n robot ongeveer 400 meter verder
    3. Draai regs in Smutslaan.
    4. Tweede straat aan regterkant is Greenfieldlaan. Draai regs daarin.
    5. Hierdie pad loop verby ons Kerk.