|
Tuisblad Werfnavigasie |
GEREFORMEERDE KERK: BOKSBURG-SUIDLIDMATE BIED AAN/OP SOEK NA: |
|
Elsie van der Merwe: 011-896-3231 082-752-5128 |
Bied aan: | Gerekenariseerde boekhouding, woordprossessering en tikwerk. | ||
|
Diakonie: 913-1555 083-733-0639 E-pos (11 Feb. 2003) |
Op soek na: |
|
||
| Bied aan: | Laat weet ons van u talente en belangstellings, veral as u dit aanwend om inkomste te verdien. Ons wil dit graag aan die gemeente bekendstel om mekaar sodoende te ondersteun. | |||
| Op soek na: | Advies met die herstel van 'n lekkende sinkdak. | |||
|
Nellie de Beer: 011-893-1200 (H) 011-914-5103 (W) (10 Apr. 2003) |
Bied aan: | Handige, mobiele, elektriese buiteligte met koord wat eenvoudig in die grond vasgesteek word teen slegs R80-00. Stewige staalkonstruksie - voorbeeld beskikbaar by die diakonie. | ||
|
Geref. Kerk Springs:
(12 Mei 2003) |
Benodig: | Skenkings vir Damian Taylor om 'n koglea-inplanting te kry - sy enigste kans om te kan hoor. Die koste vir een oor is bykans R200,000 waarvan die mediese fonds slegs R6,000 betaal. Volledige inligting is beskikbaar by die diakonie. Betalings kan direk aan die Universiteit van Pretoria gemaak word: Standard Bank Hatfield, takkode 15-45, rekeningnommer 012564443, gebruik asb. verwysing AD906 TAYLOR. | ||
|
Kinderhuis Reddersburg:
(12 Mei 2003) |
Benodig: | Die kinderhuis benodig dringend fondse: die begrotingstekort is R150,000. Bydraes kan gemaak word aan President Kruger Kinderhuis, Eerste Nasionale Bank Reddersburg, rekeningnommer 53542304729. Bydraes vir kos kan in die volgende rekening inbetaal word: GKSA Kimberley, Douglas wyk, ABSA rekeningnommer 4054046923, Douglas. Volledige inligting beskikbaar by die diakonie. | ||
|
Gert: 893-3634 083-452-1379 (19 Mei 2003) |
Bied aan: | Tuisgemaakte biltong en droëwors asook ander tuisgemaakte vleisprodukte (gekookte ham, salami, cabanosi en boerewors) Heel beesvleissnitte en varksnitte ook beskikbaar. "Rumpsteak" teen R 28-00 per kg. | ||
|
893-3177
(19 Mei 2003) |
Bied aan: | Plaasvars hoendereiers |