Exactly typed version of Proclamation 276 of 1939
promulgated in Government Gazette dated 10 November 1939


No. 276, 1939. ] No. 276, 1939. ]
FORMATION OF NEW UNITS AND THE ALTERATION OF THE STYLE AND DESIGNATION OF CERTAIN UNITS OF THE SOUTH AFRICAN PERMANENT FORCE OPRIGTING VAN NUWE EENHEDE EN DIE VERANDERING VAN DIE TITEL EN BENOEMING VAN SEKERE EENHEDE VAN DIE SUID-AFRIKAANSE STAANDE MAG.
Whereas it is advisable to form new units and to alter the style and designation of certain units of the South African Permanent Force:
Now, therefore, under and by virtue of the powers in me vested by the provisions of sub-section (3) and (4) of section one of the South Africa Defence Act Amendment Act, 1922, I hereby hereby proclaim and make known that as and from the date of promulgation of this proclamation the South African Permanent Force shall include the following units:-
South African Staff Corps.
South African Artillery.
South African Air Force.
Instructional Corps.
Special Service Brigade.
Pioneer Battalion.
South African Naval Service.
Seaward Defence Force.
"T" Services Corps.
South African Medical Corps.
South African Veterinary Corps.
"Q" Services Corps.
Military Police Corps.
Proclamation No. 17 of 1923 and all subsequent proclamations issued under and by virtue of the provisions of sub-sections (3) and (4) of section one of the South Africa Defence Act Amendment Act, 1922, are hereby amended in so far as they are in conflict with this proclamation regarding the establishment and designation of the various units of the South African Permanent Force.
Nademaal dit raadsaam is om nuwe eenhede op te rig, en die titel en benaming van sekere eenhede van die Suid-Afrikaanse Staande Mag te verander:
So is dit dat ek, kragtens die veoegdheid my verleen by die bepalings van subartikels (3) en (4) van artikel een van die "Zuid-Afrika Verdedigings Wet Wijzigings Wet, 1922", hierby proklameer, verklaar en bekendmaak dat vanaf die datum van uitvaardiging van hierdie proklamasie die Suid-Afrikaanse Staande Mag die volgende eenhede sal bevat:--
Suid-Afrikaanse Personeeldiens.
Suid-Afrikaanse Artillerie.
Suid-Afrikaanse Lugmag.
Instruksiediens.
Spesiale Diensbrigade.
Pionierbataljon.
Suid-Afrikaanse Seediens.
Verdedigingsmag ter See.
"T" Dienskorps.
Suid-Afrikaanse Geneeskundige Diens.
Suid-Afrikaanse Veeartsenydiens.
"K" Dienskorps.
MilitÍre Polisiediens.
Proklamsie No. 17 van 1923 en alle daaropvolgende proklamasies uitgevaardig kragtens die bepalings van sub-artikels (3) en (4) van artikel een van die "Zuid-Afrika Verdedigings Wet Wijzigings Wet, 1922", word hierby gewysig insover hulle met hierdie proklamasie teenstrydig is met betrekking tot die instelling en benaming van die verskeie eenhede van die Suid-Afrikaanse Staande Mag.
GOD SAVE THE KING.
GOD BEHOEDE DIE KONING.
Given under my Hand and the Great Seal of the Union of the South Africa at Pretoria, this Second day of November One Thousand Nine hundred and Thirty-nine. Gegee onder my Hand en die GrootsŽel van die Unie van Suid-Afrika te Pretoria, op hede die Tweede dag van November Eenduisand Negehonderd Nege-en-dertig.
PATRICK DUNCAN
Governor-General
PATRICK DUNCAN
Goewerneur-generaal
By Command of His Excellency the
Governor-General-in-Council
Op las van Sy Eksellensie die
Goewerneur-generaal-in-rade
J. KEMP J. KEMP