Daar is gemiddeld een e-pos per maand van mense wat my nader om te vra hoe doen 'n mens familie navorsing.
Ek verwys graag mense dus na die volgende web adres toe waar hulle geholpe kan raak:
Genealogiese Instituut van Suid-Afrika - Hulpbronne - Vir Beginners
| Datum Laas Opdateer: | 28 Junie 2000 |
| Datum Oorspronklik Gepubliseer: | 28 Junie 2000 |
Kopiereg - Eerstens, die nodige erkenning word gegee vanwaar inligting verkry is. Indien enige persoon beswaar het oor die inhoud wat op hierdie bladsye aangetoon is, moet hy asseblief in verbinding tree met die skrywer. Tweedens, magtiging word verleen aan enigeen om die inligting op die bladsye te gebruik vir nie-winsgwende oogmerke.