C.G. Botha
Hoof Argivaris van die Unie van SA
Colin Graham Botha *18830815 Knysna, "†"19730201; Hoof Argivaris
van die Unie van SA; eerste Groot Meester van die Vry Messelaars in SA; bekend as
kolonel Graham Botha, bevelvoerende offisier van die "Duke of Edinburgh's Own
Rifles"; drie maal getroud; 2 seuns en 'n dogter
SA Genealogiese Verwysing - a2b2c10d7
General Louis Botha
Boere Oorlog leier and Eerste Minister
Louis Botha *18620927 distrik Greytown Natal, ~18630705 Greytown,
"†"19190826; Boere Generaal; 1910 Eerste Premier van die
Unie van Suid Afrika; x 18861213 Annie Frances Bland EMMETT (dv John
Cheere EMMETT & Helen Laetitia BLAND 3 seuns, 2 dogters)
SA Genealogiese Verwysing - a1b1c7d2e3f1g2h9
PW Botha
SA Staatspresident (1984-1989)
Pieter Willem Botha *19160112 Paul Roux, Eerste
Minister (1978-1984) en eerste uitvoerende Staatspresident
(1984-1989) van Suid Afrika x 19430313 Elize ROUSSOUW
SA Genealogiese Verwysing - a1b1c7d4e10f5g1h3i5
| Datum Laas Opdateer: | 16 Augustus 1999 |
| Datum Oorspronklik Gepubliseer: | 15 Augustus 1999 |
Kopiereg - Eerstens, die nodige erkenning word gegee vanwaar inligting verkry is. Indien enige persoon beswaar het oor die inhoud wat op hierdie bladsye aangetoon is, moet hy asseblief in verbinding tree met die skrywer. Tweedens, magtiging word verleen aan enigeen om die inligting op die bladsye te gebruik vir nie-winsgwende oogmerke.