Dit is die idee om mettertyd 'n volledige lys te hê van al die Botha
voorsate. Om so 'n lys saam te stel, word 'n beroep gedoen op alle
persone wat Bothas in hulle voorsate het om hulle
navorsing oor hul familie te stuur
met betrekking tot Botha vanne om ook in die Register opgeneem te word.
| MENSE & GESKIEDENIS | |
| OORSPRONG - LANDKAARTE EN KORT GESKIEDENIS | Waar die twee stamvaders vandaan gekom het en 'n kort samevatting oor hul land van geboorte. Laas opdateer 17 Augustus 1999 |
| VROEË GESKIEDENIS IN SUID AFRIKA | Die agtergrond tot die naamsverandering van Both/Bode na Botha en die verspreiding van Bothas deur Suidelike Afrika. Laas opdateer 12 Desember 2000 |
| BOTHA AFSTAMMELINGE | GENEALOGIE - Die Register wat die BOTHA FAMILESTAMBOME aantoon. Laas opdateer 8 Julie 2008 |
| BOTHAs VAN BELANG IN DIE GESKIEDENIS | Beroemdes en Berugtes. Laas opdateer 16 Augustus 1999 |
| VOOROUERS VAN S.A. STAMVADERS | Verder terug tot c. 1600. Laas opdateer 28 Junie 2000 |
| BOTHA - AFSTAMMING IN ANDER LANDE | |
| SKANDINAWIË | Die ontstaan van die Bothas ? Laas opdateer 15 September 2002 |
| TRANSYLVANIA | Die Romeense vertakking Laas opdateer 15 September 2002 |
| SKOTLAND | Die Skotse vertakking Laas opdateer 15 September 2002 |
| NEDERLAND | Die Hollandse vertakking Laas opdateer 15 September 2002 |
| AMERIKA | Die VSA vertakking Laas opdateer 15 September 2002 |
| BOTHA POTPOURRI | |
| FAMILIEWAPEN | Die wapenskild van die Bothas. Laas opdateer 16 Augustus 1999 |
| BOTHA BOND | Moontlike begin van 'n familie bond. Laas opdateer 16 Augustus 1999 |
| BESONDERSE BOTHA BENAMINGS | Ander Botha Interessanthede. Laas opdateer 9 Julie 2000 |
| ALGEMENE INLIGTING | |
| EIE FAMILIE NAVORSING | Hoe om jou eie familie navorsing te doen. Laas opdateer 28 Junie 2000 |
| NAVORSING IDEES | Minder bekende maniere om die familie na te spoor. Laas opdateer 16 Augustus 1999 |
| GENEALOGIE SKAKELS | Almal wys skakels, maar hierdie is wat ek belangrik en behulpsaam vind. Laas opdateer 16 Augustus 1999 |
| INTERNETBLADSY SAMESTELLING | 'n Paar idees om mee te begin. Laas opdateer 10 September 2002 |
| e-pos | elijo@mweb.co.za |
| gewone pos | Joe Botha, Posbus 1840, Faerie Glen, 0043, SUID AFRIKA |
| Datum Laas Opdateer: | 15 September 2002 |
| Datum Oorspronklik Gepubliseer: | 15 Augustus 1999 |
| Teken ons Besoekersboek |
![]() |
Besigtig ons Besoekersboek |
Kopiereg - Eerstens, die nodige erkenning word gegee vanwaar
inligting verkry is. Indien enige persoon beswaar het oor die inhoud
wat op hierdie bladsye aangetoon is, moet hy asseblief in verbinding
tree met die skrywer. Tweedens, magtiging word verleen aan enigeen om
die inligting op die bladsye te gebruik vir nie-winsgwende oogmerke.
Besoekers sedert 29 June 1999 (albei tale).
![]() ![]() Genealogiese Instituut van Suid-Afrika |
RootsWeb Home Page |