Wanneer navorsing gedoen word, kom 'n mens sekere interesanthede teë. Hier volg 'n paar Botha benamings wat tot 'n sekere mate uitsonderlik is.
VLIEGTUIG
BOOT
VOËLTJIE
SPESIE
WYNKELDER
VERSKEIE GROOT EN KLEIN DORPE
NATUUR EIENSKAPPE
VLIEGTUIG
B-26 Botha
Sketse van "Blackburn B-26 Botha"
Tabel van "RAF Aircraft: B-26 Botha"
Blackburn B-26 Botha Vliegtuig Tipe: Verkennings/torpedo-bomwerper/opleidingsvliegtuig Eerste Vlug: 28/12/1938 Diens Begin: 12/12/1939 SpesifikasieKragbron: 2 x 930pk Bristol Perseus XA stersuiermotore WerkverrigtingSpoed (Kmph): 401 at 1675m; Kruissnelheid 341kmh at 4570m Afstand (Km): 2044 Diensplafon (m): 5335 AfmetingsVlerkspan (m): 17.98 Vlerkoppervlak(m2): 48.12 Lengte (m): 15.58 Hoogte (m): 4.46 MassaLeë Gewig (kg): 5366 Maksimum Opstyg Gewig (Kg) 8369 WapensMasjiengewere: 1 voorwaartse vaste vuur .303dm masjiengeweer en twee .303dm gewere in dorsale skiettoring Bomme, ens: Torpedos, bomme of dieptebomme tot 2000lb Bemanning: 4 Notas: 442 bestel in 1936. 580 gebou, tipe het te min krag gehad en uiteindelik gebruik vir tegniese opleiding en teiken slepers. Onttrek in September 1944. WeergaweI Alleen produksie model; Alternatiewelik 930pk Perseus XA's motore II Projek alleen
Gaan terug boontoe
Botha 'Faulkner' Klas Torpedojaer Leiers
Tabel van "Warships1"
Chileense Almirante Klas. Vier skoorstene. Chile het in 1912 ses groot Torpedojaers van J.S. White bestel, waarvan 2 voltooi en afgelewer was voor August 1914. Beter offisierskwartiere maar die bemanning s'n was heelwat onder standaard. By Jutland het die Tipperary aan die brand geslaan met die tromp-op vuur van drie Duitse kruisers en het gesink, terwyl Broke sleg beskadig was deur die slagskip Westfalen maar het oorleef.
Die drie oorgeblewenes is na die oorlog terug na Chile.Geen foto beskikbaar vir hierdie Klas
'n Foto van 'n vergelykende vier skoorsteen Torpedojaer word hieronder aangetoon:
Foto van "Warships1"Spesifikasies Botha 'Faulkner' Klas Torpedojaer Leiers
Naam Bouer LO TWG KOM Status Botha
(ex-Almirante Williams Robellado)J.S. White (Cowes) 1912-13 1913 1914 terug verkoop aan Chile ./20 Broke
(ex-Almirante Goni)J.S. White (Cowes) 1912-13 1913 1914 beskadig 20 April 1917
deur Duitse Torpedojaers G85 & G42Faulkner
(ex-Almirante Simpson)J.S. White (Cowes) 1912-13 1913 1914 beskadig 20 April 1917
deur Duitse Torpedojaers G85 & G42Tipperary
(ex-Almirante Riveros)J.S. White (Cowes) 1912-13 1913 1914 gesink 1 Jun 1916 te Jutland deur 3 Duitse kruisers
AfmetingsLengte(O/A) 330.8' Lengte(W/L) n.v.t. Dekbalk 32.5' Waterdiepte 11'
WaterverplasingVol Gelaai 2,000 ton Standaard 1,700 ton
AandrywingStoomketels 3 steenkoolbranders water buise Turbines geratte turbines Perdekrag 30,000 spk (ontwerp) Skagte 3 Maks. Spoed 31 knope (ontwerp) Uithouvermoë n.v.t. Olie/Steenkool Voorraad 200-407 ton steenkool
80 ton olie
BewapeningHoof Kanonne 6 x 4"(32pdr) QF (6 x 1) (ontwerp)
her-bewapen 1918-19 met 2 x 4.7" vervang 4 van die 4"Ligte LAK 2 x 2pdr LA (2 x 1)
2 MGTorpedos 4 x 21" (2x2) buise
torpedo trefafstand - 10,000 tree @ 30 knope
2,000 tree @ 50 knope
Tabelle van "Warships1"
BemanningGewoon 202
Gaan terug boontoe

Gaan terug boontoe
Info van "Star Trek Voyager - Alphabetical Index - Botha"
Soort
onbekend
Spesies
Botha
Eerste Kontak
sterdatum 49037.2: "Persistance of Vision"
Aanhoudende droombeeldeVisuele Informasie:
'n BothaAgtergrond en addisionele informasie:
Die Voyager kom net een lid van hierdie spesie teë, wat glo die Botha is. Daar word gesê dat geen skip wat hulle lugruim ingaan ooit terugkom nie..
Dit is baie waarskynlik dat hierdie vreemdeling wel 'n Botha is: hy en sy telepatiese magte kry amper die brein en liggame van die bemanning van die Voyager onder beheer en keer amper die terugrit huiswaarts.
Almal aan boord het die slagoffers geword van hulle drome en begeertes. Dit was net Kes wat die nodige maatreëls kon tref om saam met die Dokter die bemanning te bevry. Kes het die illusie vernietig wat deur die telepatiese vreemdeling geskep was.
Toe het die Botha - nes sy skepe - verdwyn soos mis voor die oggendson.
Gaan terug boontoe
Die Botha Koöp wynkelder is gesetel aan die bohange van die Breederiviervallei en lê in 'n area van matige klimaat met 'n redelike hoë reënval. Die kelder het reeds heelparty gekroonde wyne produseer en dit sluit in 'n Chardonnay, Hanepoot Jeripigo, Pinotage, Cabernet, Port en 'n Sauvignon Blanc. 20 000 ton druiwe word elke jaar hanteer.Die Botha Köop Wynkelder is sowat 20km van Worcester op die Ceres pad. Daar word droë en semi-soet wit wyn, rooi wyn, soet (dessert) wyne, vonkelwyn en druiwesap produseer.
Kelder toere moet vooraf gereë word, omtrent 20 besoekers per groep.
Info van "Southern Africa Places"
Gaan terug boontoe
Hierdie dorp is ongeveer 20 km. suid van Leipzig, in Sakse, met die ou (in 1882) naam Botha wat huidiglik Rötha of Rütha heet.
Kaart van "German Empire - West"
52.20°N 112.30°W. 'n Foto van die plaaslike laerskool word gewys.
Foto van Bothaskool
Ongeveer 38.20°N 77.55°W
Kaart van Virginia, VSA
Gesetel in die noorde van die Vrystaat en is in 1889 gestig deur ene Theunis Botha.
Kaart van die Vrystaat, RSA - "Northern Region Map"
- Botha, Wes-Kaap - 33.34°S 19.15°O - naby Worcester, kaartverwysing 8 (hieronder)
- Botha's Hill, Natal - 29.48°S 30.52°O - naby Durban, kaartverwysing 5 (hieronder)
Gaan terug boontoe
NATUUR EIENSKAPPE
KANADA
Rivier
Botharivier - Per National Geographic Web TuisteSUID-AFRIKA
Kaart van die Rivier
Berge
Rivier
- Bothaberg - 25.23°S 29.5°O - noord-oos van Middelburg, Mpumalanga, naby Stoffberg, kaartverwysing 1 (hierbo)
- Bothasberg - 27.30°S 29.10°O - suid-wes van Vrede in die Vrystaat, kaartverwysing 3 (hierbo)
- Bothasberg - 28.22°S 28.38°O - net noord van die Golden Gate Hoogland Nasionale Park naby Bethlehem in die Vrystaat, kaartverwysing 4 (hierbo)
- Bothaskop - 33.20°S 26.33°O - net noord van Grahamstad, kaartverwysing 6 (hierbo)
- Bothasnek - 25.8°S 30.50°O - Naam van 'n pas tussen Barberton en Carolina in Mpumalanga, kaartverwysing 2 (hierbo)
Bothasrivier, Kaap - 33.18°S 26.31°O - net noord van Grahamstad, kaartverwysing 7 (hierbo)Algemeen - Oorsee
In die buiteland is daar selfs dorpe wat die spelling of uitspraak Botha in hulle name het en kan nagespeur word op National Geograhic se web tuiste. Sleutel "Botha" in en kyk na die volgende plekke:
Gaan terug boontoe
| Datum Laas Opdateer: | 9 Julie 2000 |
| Datum Oorspronklik Gepubliseer: | 9 Julie 2000 |
Kopiereg - Eerstens, die nodige erkenning word gegee vanwaar inligting verkry is. Indien enige persoon beswaar het oor die inhoud wat op hierdie bladsye aangetoon is, moet hy asseblief in verbinding tree met die Webmeester. Tweedens, magtiging word verleen aan enigeen om die inligting op die bladsye te gebruik vir nie-winsgwende oogmerke.