Die BOTHA van in Suid Afrika kom van twee stamvaders af.
Die eerste stamvader, Friedrich Both, het van Duitsland af gekom, terwyl die tweede, Samuel Friedrich Bode, alhoewel hy van Duitsland af gekom het, volgens oorlewering van Franse afkoms is.
| Geslag | Naam | Plek van Geboorte | Datum van Dood | Plek van Afsterwe | ||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Stamvader | Friedrich BOTH | Wangenheim, Duitsland | Suid Afrika | |||
| I. Geslag | Michael BOTH | |||||
| Susanna SAULUS | ||||||
| II. Geslag | Hans BOTH | Breitenfeld | ||||
![]() |
||||||
| Hans SAULUS | ||||||
![]() |
||||||
| III. Geslag | ![]() |
| Notas: | |
| Op dieselfde dag gedoop in die Lutherse geloof. | |
| Getroud op 24 Februarie 1648 in die Lutherse Kerk te Wangenheim. | |
| Besit 'n 4.5 Hufen plaas (omtrent 100 morg) te Westhausen, 4.5 km. oos van Wangenheim. Hy het die adelike familie te Wangenheim met perde vir hulle koetse voorsien. Hy het 'n hoeveelheid staljongens gehad wat vir hom gewerk het. | |
| Inwoner van Wangenheim volgens die Trouregister van Wangenheim (1648). | |
| Op soek na 'n dorp ongeveer 20 km. suid van Leipzig met die ou naam van Botha, wat huidiglik Rötha of Rütha heet. Indien enige persoon oor enige inligting beskik, sal hulle dit asseblief ook met die skrywer deel. |
| Geslag | Naam | Plek van Geboorte | Datum van Dood | Plek van Afsterwe | ||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Stamvader | Samuel Friedrich BODE | Lüneburg, Duitsland | 20 Julie 1791 | Suid Afrika | ||
| I. Geslag | ![]() |
| Notas: | |
| Verlaat Hannover in 1766 om na Amsterdam te gaan om by die HOIK aan te sluit. | |
| Algemeen. | Volgens oorlewering het die familie verhuis vanaf Frankryk (as Hugenote) moontlik na Holland toe en daarna na Duitsland toe. Hulle van het verander van Boudier (Frans) na Boodjee (Nederlands) na Bode (Duits) en finaal na Botha (Suid Afrika). |
| Datum Laas Opdateer: | 28 Junie 2000 |
| Datum Oorspronklik Gepubliseer: | 15 Augustus 1999 |
Kopiereg - Eerstens, die nodige erkenning word gegee vanwaar inligting verkry is. Indien enige persoon beswaar het oor die inhoud wat op hierdie bladsye aangetoon is, moet hy asseblief in verbinding tree met die skrywer. Tweedens, magtiging word verleen aan enigeen om die inligting op die bladsye te gebruik vir nie-winsgwende oogmerke.