![]() |
The home page ofWilliam Cronje |
|
|
|
|
|
|
Address |
||
| 37 Wenning Street
Groenkloof Pretoria 0181 |
PO Box 1407
Groenkloof Pretoria 0027 |
Die Water Wat Verby Is
Met die water wat verby is Sal jou meule nooit weer maal. Uit die assies op jou vuurhert Sal jy nooit geen gloed weer haal. Uit die tak wat jy gekap het Groei nooit weer ‘n groene blaar. Gaste gister op jou feesmaal Kry jy nooit weer bymekaar. C J Langenhoven |