home.gif (2506 bytes)

lirieke.gif (3182 bytes)

downloads.gif (2842 bytes)

gigs.bmp (5578 bytes)

pressr.gif (4556 bytes)

links.gif (2894 bytes)

Home Lirieke CD's Gigs Press Links

 

Etienne Creux reviews "Spergebied" for Pretoria News, 21 August 2002:

Brixton Moord en Roof Orkes:
Spergebied (Rhythm Records) - 8

Afrikaans music in the folk or folk/rock style has been around for ages, producing excellent song writers like the superb Koos du Plessis and Koos Kombuis, reflecting many aspects of life in South Africa. This album carries on in that fine tradition.

Spergebied (restricted or no-go area) is an incredibly frank and honest look at Joburg and its people, particularly those living in the south.

No-go areas of the human psyche, despair, hope, deterioration, love and violence are confronted with humour, anger, irony and sensitivity using brilliant imagery.

Die Geraamtes in Jou Kas takes an evocative look at the township war and the effect it has left on the young conscripts in the Casspirs.

Don’t let me give you the impression that this album is all doom and gloom. There is a great balance and serious fun, some great lines and good music that will leave you wondering when the next Brixton Moord en Roof Orkes CD will be coming out.


CHopper CHarlie review "Spergebied" vir watkykjy? in Augustus 2002.

Lief, leed, dop en kitare wat jou jaag: Brixton Moord en Roof release kickass 1ste album

CHopper CHarlie

Mens is nooit seker presies waar om mense te place uit 'n jol soos Brixton nie. Oud-liberals, New Age hippies , alternatiewe Afrikaners ... of sommer net piele mense?

Die Brixton Moord en Roof Orkes fok al die odds met hulle debuut CD wat sopas die lig gesien het. Alhoewel hulle al 'n rukkie oppie scene is, het hulle nou eers record en dit was die wag werd. 

Die manne ken van.

Verwag nukkerige kitare en haunting melodies met komplimente van bra Roof Bezuidenhout wat seemingly vreesloos die band aanvoer. Saam met vrind en stigterslid, Moord Greeff op dromme en Brixton Barnard op bass kry die ouens dit reg om 'n lekker vol acoustic sound op die CD te kry.

(Hulle het ook nou 'n lead guitarist, Kapelaan someone, maar eks nie mooi seker oor die details nie.)

Songs wissel van folk tot rock en die manne het selfs 'n love song, "Wit Wolke". Hiervoor (asook vir van die ander songs) is die hulp van Esmé Eva Kwaad ingeroep. Haar vocals gaan perfek by die van bra Roof en gee die tunes net daai ekstra chill wat jou hoendervleis laat uitslaan soos as jou laerskooljuffrou voor jou oorbuk om jou boek te merk ...

... maar ek dwaal af.

By die cool tunes en solid musiek hou dit egter nie op nie. Hierdie is woordemusiek, maar nie daai kak soort wat traai diep wees nie. Lyrics gaan oor gewone stuff soos die lewe in Joburg, hoe kak yuppies is, armgeid, en road rage. En wie sal ooit weer kan stry dat daar meriete is in dronkword op mens se eie?

Ek het nie so gedink nie.

Doen nou julself 'n moerse guns en gaan kry die CD of check die ouens live. Die CD het 12 befokte tracks op, dis bedonnerd gerecord met 'n lekker cover en dis meer as die moeite werd.

En moenie by ons kom huil as jy jou broek natpis na "Geraamtes in jou kas" nie. Sterk wees vir daai song.

watkykjy.co.za organise elke jaar 'n musiekfestival by Revel In naby Rustenburg. Dis die ongeskikste website beskikbaar in Afrikaans...

 

Vorige artikel...

Terug na "Wat sê die Media..."

Mail die Brixton Moord & Roof Orkes

Home

Brixton Moord Roof Pat

CD's

Lirieke

Gigs

Press

Links