home.gif (2506 bytes)

lirieke.gif (3182 bytes)

downloads.gif (2842 bytes)

gigs.bmp (5578 bytes)

pressr.gif (4556 bytes)

links.gif (2894 bytes)

Home Lirieke CD's Gigs Press Links

 

Die Brixton Moord & Roof Orkes by Oppikoppi Tuned Festival, Oktober 2001. Foto: Darryl Hammond, Beeld.

 

Soms sê mediamense nice goed oor die Brixton Moord & Roof Orkes. En soms skryf hulle dit selfs neer. Hel, die band wil ook net 'n bietjie erkenning hê. Gun hulle dit. Anders sal hulle hotelkamers moet trash om in die nuus te kom.

Maar soms is die kommentaar ietwat negatief, soos "toiïngrig" (Die Burger) en "tedious" (Pretoria News). 'n Ongeskikte band soos die Brixton Moord & Roof Orkes moet die punch kan vat.

 

Toast Coetzer se resensies van "Spergebied" vir SL Magazine en iafrica.com. Lees ook wat Toast te sê het oor Kaktus op die Vlaktes in Die Burger 2002. Lees meer.

 

'n Resensie van "Spergebied" en 'n onderhoud met Roof deur Pieter Redelinghuys in Insig. Hierdie bladsy het ook 'n vroeër artikel oor Afrikaanse rock, ook deur Pieter Redelinghuys. Lees meer.

 

Twee onderhoude deur Angola Badprop in JIP. Een met die hele band en een met Roof. Lees meer.

 

Cornia Pretorius writes about the Afrikaans rock scene in the Sunday Times, and Charles Leonard writes about the Abelarde Sanction in The Wire. Lees meer.

 

Pieter van Zyl skryf in Beeld oor die Brixton Moord & Roof Orkes. Lees meer.

 

Chutney de Ridder skryf in Die Burger oor rock bands en die Klein Karoo Nasionale Kunstefees. Lees meer.

 

Brian Currin reviews "Spergebied" for the SA Rock Digest. Read more.

 

NUUT: Twee resensies van "Spergebied". Een deur Etienne Creux in Pretoria News, en een deur CHopper CHarlie van watkykjy? Lees meer.

 

Mail die Brixton Moord & Roof Orkes

Home

Brixton Moord Roof Pat

CD's

Lirieke

Gigs

Press

Links