home.gif (2506 bytes)

lirieke.gif (3182 bytes)

downloads.gif (2842 bytes)

gigs.bmp (5578 bytes)

press.gif (3705 bytes)

links.gif (2894 bytes)

Home Lirieke CD's Gigs Press Links

 

Foto: Magriet Theron

 

Kapelaan Pat Plank, met sy lead kitaar, het in Maart 2002 by die band aangeluit. Soos al die ander lede van die band, was hy regular van die Abelarde Sanction.

Pat het vir die eerste keer by die "Willie Smit Festival" by Oppikoppi in Maart 2002 saam met die Brixton Moord & Roof Orkes opgetree. Sy lead kitaar gee die band meer oemf, en hy was onmiddelik 'n treffer by die crowd.

Hy speel ook kitaar vir Plank, 'n band waarvan Brixton Barnard ook 'n lid is.

Mail die Brixton Moord & Roof Orkes

Home

Brixton Moord Roof Pat

CD's

Lirieke

Gigs

Press

Links