|
|
|
|
Akkedis, serious rockers van Stellenbosch.
|
| Battery 9 - 'n baie goeie website met links na
downloads, ens.
|
| Beeskraal
se website. Swaai daardie krismiswurm!
|
| Boo!
se website. Hulle toer die wêreld vol.
|
| Brandpunt
is 'n internet tydskryf met baie stories oor Afrikaanse rock en ander
lekker goed.
|
| Brasse
Vannie Kaap se website. Sit jou hande op!
|
| Sluit nou by 'n
vakbond aan. Congress of South African
Trade Unions.
|
| Diff-Olie
se website. Great rock band van Wolmer, Pretoria.
|
| Gypsy
is 'n website oor lirieke en ander lekker goed. Hulle het ook 'n gig
guide.
|
| Karen
Zoid, daardie rock chick wat kitare breek en hulle dan aan die brand
steek.
|
| Koos Kombuis se website. Koos is sy eie webmaster.
|
| Laurinda
Hofmeyr se website. Lees meer oor haar nuwe CD.
|
| Liela Groenewald - ook 'n inwoner van Brixton en een
van die beste stemme in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.
|
| LitNet is Etienne van Heerden se
literêre tydskif. Die brieweblad is boeiende en ontstellende leesstof. Hulle het 'n
afdeling oor musiek - "KlankKas". Chutney de Ridder se resensies word ook
deesdae op LitNet gepubliseer.
|
| Local
is lekker, 'n gig guide vir Pretoria.
|
| Music.co.za,
website oor Suid-Afrikaanse musiek.
|
| Musiek.co.za,
'n website oor Afrikaanse musiek. Hulle het 'n gig guide en inligting oor
klomp bands.
|
| Oppikoppi se website. Beste musiekfestival - van die
eerste naweek wat Koos en Valiant daar gespeel het - tot vandag toe.
|
| Die Piet
Botha/Jack Hammer website. Baie inligting
en nice foto's.
|
| Powerzone
vir inligting oor Suid-Afrikaanse musiek. Sluit 'n gig guide in.
|
| Rhythm
Records is die Brixton Moord & Roof Orkes se CD verspreiders. Lees
meer oor hierdie mense wat ook vir Valiant Swart, Laurinda Hofmeyr, Koos
Kombuis en baie ander se CD's verantwoordelik is.
|
| Riku
Lätti se website. Deesdae werk hy baie saam met Jean Marais as 12Hz.
|
| SAmp3.com
- vir downloads van Suid-Afrikaanse musiek. Hier is ook mp3's van die
Brixton Moord & Roof Orkes.
|
| SA
music.co.za, 'n website oor Suid-Afrikaanse musiek. Hulle het 'n
afdeling oor Afrikaanse musiek en 'n gig guide.
|
| Sharkbrother - Steve
Savage, die Brixton Moord & Roof Orkes se eerste baskitaarspeler, speel
in hierdie band.
|
| Skoppensboer
is 'n website wat gaan oor woorde. Hier kry 'n mens gedigte van ou en nuwe
Afrikaanse digters.
|
| South
African Rock Files. 'n Online argief oor Suid-Afrikaanse rock. Wie
onthou Rabbitt en Falling Mirror? Hier's ook 'n opsie om die South African Rock Digest te
bestel.
|
| Uilspieël, nog 'n Brixton local, se website.
|
| Valiant Swart se website. Check die
lewendige praat-blad.
|
| Vetseun - hierdie ou het links en inligting
van omtrent elke Afrikaanse band wat die moeite werd is. Daar is nog klomp wat ons nie op
ons links het nie - hierdie site is die plek om dit te kry.
|
| Voortrekker
Road is 'n plek waar mense hulle gedigte kan plak. Daar's plakkers van
reg oor die wêreld.
|
| Watkykjy? - die weirdste website beskikbaar in
Afrikaans. Jou ma se e-pos.
|
| Woodstock
- 'n jaarlikse popular culture festival by Heidelberg Kloof. Brixton Moord
en Roof Orkes het verlede jaar vir die eerste keer daar gespeel.
|
Mail die Brixton Moord & Roof Orkes. |