home.gif (2506 bytes)

lirieke.gif (3182 bytes)

downloads.gif (2842 bytes)

gigs.bmp (5578 bytes)

press.gif (3705 bytes)

links.gif (2894 bytes)

Home Lirieke CD's Gigs Press Links

 

Foto: Magriet Theron

 

Drikus (Brixton) Barnard het in Julie 2001 aangesluit as baskitaarspeler van die Brixton Moord & Roof Orkes.

Hy was vir lank die front man van die band "Slow" gewees. Toe "Slow" opbreek, het hy sy tyd voltyds aan die Afrikaanse punk-rock band "Plank" begin spandeer. Plank is bekend vir hulle skerp lirieke en pumping beat.

Brixton Barnard is self 'n gereelde besoeker aan die Abelarde Sanction - dis waar Moord en Roof hom leer ken het - selfs nog voor die Brixton Moord & Roof Orkes op die been gebring is.

Mail die Brixton Moord & Roof Orkes

Home

Brixton Moord Roof Pat

CD's

Lirieke

Gigs

Press

Links